Dokter Karli
商品資訊
ISBN13:9798379020118
出版社:Independently published
作者:Sina Hattingh
出版日:2023/02/26
裝訂:平裝
規格:21.6cm*14cm*1.1cm (高/寬/厚)
重量:254克
商品簡介
相關商品
商品簡介
As Onkoloog word dr. Karli baie hoog aangeskryf en leef sy net vir haar werk en pasi螚te. Haar lewe verander skielik toe haar pad kruis met die van 'n baie aantreklike Chirurg. Hy raak dadelik verlief op die beeldskone Karli, maar omstandighede maak dit moeilik vir hulle om bymekaar te wees. Tog, die liefde oorwin altyd en dit is nie lank voor dr. Malan Eybers haar hart wen nie. Hulle is dol gelukkig en geniet mekaar en word gese螚 met 'n pragtige gesin. Dr. Karli verruil haar beroep om voltyds ma te wees vir hulle drie kinders, Eben en die tweeling Sandra en Laura. In die tweede laaste jaar van die dogters se skoolloopbaan, verander hulle lewens drasties toe Karli en die dogters in 'n motorongeluk betrokke is. Karli, wat 'n geruime tyd siek voel, word met kanker gediagnoseer en haar hele lewe tuimel inmekaar. Waar sy soveel mense in die verlede gehelp het, moes sy nou self die kankermonster veg. Die lewe deel soms moeilike kaarte uit en Karli leer die stryd tussen lewe en dood ken. Pyn en lyding word deel van haar daaglikse bestaan, maar sy leer ook wonderlike mense ken in hierdie tyd. Die dood wag vir niemand nie en vra nie vrae nie. Soms sterf mense jonk, ander weer baie later, maar bowenal, niks kan ons van God se liefde skei nie.
主題書展
更多
主題書展
更多書展今日66折
您曾經瀏覽過的商品
購物須知
外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。
無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。
為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。
若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。