TOP
0
0
即日起~7/10,三民書局週年慶暖身活動,簽到拿好禮!
'n Nuwe Begin

'n Nuwe Begin

商品資訊

定價
:NT$ 480 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
可得紅利積點:14 點
相關商品
商品簡介

商品簡介

Sanja Sandrucci se uittrede uit die modebedryf kom as 'n groot skok vir die w瘲eld, veral vir Alessandro Pisano wat haar uitsonderlike talent raakgesien het en haar klerereeks as 'n onderafdeling van sy modehuis vervaardig en bemark. Sonder enige verduideliking roep sy Milaan vaarwel en keur terug na Pretoria.

Een Saterdagoggend is sy en Ronnie van Wyk, 'n vennoot in 'n eksklusiewe meubelvervaardigingsbedryf, toevallig saam in ʼn hysbak toe hy homself aan haar voorstel en uit die bloute sy aandele in die besigheid vir haar aanbied. Sy sien dit as 'n uitkoms uit die dilemma waarin sy haarself bevind en koop die aandele blindelings.

Louw, wat die meerderheid aandele in die besigheid besit, is glad nie ingenome met sy broer en Sanja se saketransaksie wat sonder sy medewete plaasgevind het nie. Hy is uiters agterdogtig en skepties oor haar besluit om die modebedryf vir die meubelbedryf te verruil. Sy bewys hom verkeerd deur die vertroue te wen van 'n moeilike kli螚t en oortuig hom dat sy net so goed meubels kan ontwerp as klere.

Sanja is egter nie van plan om die werklike rede vir haar skielike beroepsverandering aan elkeen uit te lap nie. Maar die verlede het mos 'n manier om jou onverwags aan die hakskeen te byt. Die nuus dat daar ʼn hangende kriminele saak teen haar is, bereik wel spoedig Louw se ore, so ook di?van Alessandro Pisano.

Sy word gedwing om saam met Alessandro terug te keer na Milaan, nie net om haar eie naam te beskerm nie, maar ook om die man wat haar hart besit, se veiligheid te verseker.

Gaan Louw haar betyds keer, of is hy reeds te laat om haar uit Alessandro se arms te hou?

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 480
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區