TOP
0
0
即日起~7/10,三民書局週年慶暖身活動,簽到拿好禮!
Blomme vir Hermien

Blomme vir Hermien

商品資訊

定價
:NT$ 520 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
可得紅利積點:15 點
相關商品
商品簡介

商品簡介

Hermien slaan op vlug van haar stiefpa wat haar vir jare lank al mishandel en beland op ʼn wynplaas in die Kaapse Wynland waar sy aangestel word om die gastehuis te bestuur. Tot haar ergernis vind sy uit dat die eienaar, Thinus, ʼn baie eng uitkyk op die lewe het en boonop baie streng is. Stelselmatig raak sy sy persoonlikheid gewoond. Kort voor lank is dit juis sy streng re螔s wat haar beskut laat voel, en die vrees dat haar stiefpa haar gaan opspoor, verdryf.

George (Thinus se gewese vriend) verskyn op die toneel en skenk vanuit die staanspoor besonder baie aandag aan haar - ten spyte daarvan dat hy die plaas belet is. George gooi haar toe onder sy sjarme, maar dit is Thinus wat haar hart telkens op galop laat gaan en vlinders in haar maag laat kielie.

Thinus is in ʼn stryd van sy eie gewikkel. Onopgeloste sake van die verlede het skeiding tussen hom en sy familie en vriende gebring. Almal het hom verstoot en hy voel geheel en al verlo螚 deur di?mense wat veronderstel was om hom tydens die krisis te ondersteun en by te staan. Daardie geweldige teleurstelling verhoed dat hy weer sy hart vir liefde kan oopmaak, selfs al begin hy gevoelens vir Hermien ontwikkel.

Gaan hy aanhou toelaat dat die verlede sy toekoms dikteer? Gaan hy maar net terugstaan dat George haar onder sy neus wegraap - net soos destyds die geval was met Sylvia? Sy verlede is immers niks om op te roem nie, buitendien glo niemand in sy onskuld nie. Sy familie, vriende en die gemeenskap het hom reeds veroordeel en gebrandmerk, hoe kan hy enigsins verwag dat Hermien hom sal glo ... of hoop dat sy hom lief kan h?

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 520
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區