TOP
0
0
三民出版.新書搶先報|最速、最優惠的新鮮貨報給你知!
Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2
滿額折

Stap Saam Deur 2021 - Bundel 2

商品資訊

定價
:NT$ 720 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點:21 點
商品簡介
相關商品

商品簡介

2021 was veronderstel om ons gesond-word-jaar te wees maar weereens was dit nie ons wil nie. Daar is altyd ʼn groter doel vir ons beskik. Ons trap diep spore in die digkuns-w瘲eld en ons los ons nalatenskap aan ons naaste asook ons taal. Maar ek glo nie enige van die mense sal ooit verstaan waarvandaan ons woorde kom nie. Hoe diep ons moet delf, beleef en selfs leef om die seer, die blydskap, vreugde en hartseer neer te skryf nie.

Mag hierdie stel bundels van 2021 jul herinneringe lewendig hou.

soms
as die dag se glas leeggeskink is
en die sonbesies nagmusiek gee
is die stilwees
van ʼn vriend se woord kosbaarder
as al die saampraat wat mens hoor

soms
as net vingers praat
flitsend oor die sleutelbord
is gedagtes wat die digters deel
meer werd as enige gesproke woord...

Heleen Malherbe

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 720
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區