TOP
0
0
結帳前領券,購書好優惠
Oase in my Woestyn
滿額折

Oase in my Woestyn

商品資訊

定價
:NT$ 480 元
無庫存,下單後進貨(到貨天數約30-45天)
下單可得紅利積點:14 點
商品簡介
相關商品

商品簡介

Xander Stewards, 'n Plantbiochemikus, bevind hom na 'n familie-trauma, in die Saharawoestyn. Twaalf jaar later swerf hy steeds deur die woestyn, waar hy navorsing doen oor skaars plantsoorte. Hy vind 'n erg beseerde, bewustelose jongman tussen die sandduine, en neem hom na sy tent. Heilda, wat nou al die afgelope tien jaar saam met Xander rondtrek, bekyk elke nuwe vreemdeling wat Xander by die tent aanbring, of dit dalk haar broer kan wees.

Tien dae later maak die vreemdeling sy o?oop. Ruan Vermeulen, 'n wetenskaplike, vertel hoe hy deur twee mans ontvoer en gemartel is. Hy kon dit regkry om uit aanhouding ontsnap, en dis waar Xander hom in die Saharawoestyn gevind het. Xander besef die wetenskaplike verkeer in lewensgevaar, hy kan dalk ongewenste besoekers na hulle tent lok. Hy gaan soek hulp by die Marokkaanse Polisiekommissaris, maar kan hy hom werklik vertrou?

Sarafina word deur die kommissaris aanges?om te help met die soektog na die baasbrein agter die ontvoering. Sarafina, net soos Heilda, dra swaar aan die bagasie van haar verlede. Sy betoon geen genade toe hulle die ontvoerders vastrek nie, maar die baasbrein is 'n glibberige vent wat hom nie laat vang nie.

Hoekom het die twee mans die wetenskaplike ontvoer? Wat is Sarafina en Heilda se storie, en gaan Xander daarin slaag om hulle almal veilig te hou?

您曾經瀏覽過的商品

購物須知

外文書商品之書封,為出版社提供之樣本。實際出貨商品,以出版社所提供之現有版本為主。部份書籍,因出版社供應狀況特殊,匯率將依實際狀況做調整。

無庫存之商品,在您完成訂單程序之後,將以空運的方式為你下單調貨。為了縮短等待的時間,建議您將外文書與其他商品分開下單,以獲得最快的取貨速度,平均調貨時間為1~2個月。

為了保護您的權益,「三民網路書店」提供會員七日商品鑑賞期(收到商品為起始日)。

若要辦理退貨,請在商品鑑賞期內寄回,且商品必須是全新狀態與完整包裝(商品、附件、發票、隨貨贈品等)否則恕不接受退貨。

定價:100 480
無庫存,下單後進貨
(到貨天數約30-45天)

暢銷榜

客服中心

收藏

會員專區